Winburg N1 Truckwash

Winburg N1 Truckwash VANAF WINBURG:

10 km Noord van Winburg teen N1

Verby Virginia afrit. Ongeveer 1km. Stoor sit voor jou op Linkerkant. TAMBARAINE BORAN bord sit teen stoor se nok.
Ry verby die stoor op N1 en draai Links by die 2 bloekombome (sit op jou regterkant)
Nadat jy links gedraai het draai dadelik weer links en ry terug in rigting van Winburg tot by hekke.

“Washbay” is by die ingang.

Philip en Joseph is in beheer daar

VANAF VENTERSBURG:

40 Km Suid van Ventersburg op N1

Verby Jakkaldrif Padstal
Ongeveer 1km. Draai Regs gelyk met die 2 Bloekombome (sit op jou linkerkant)
Draai dadelik links en ry parralel met die N1 tot by hekke